Comedy Braai songs...sing-a-long, drink-a-long, braai-a-long.
liedjies vir elke braai-okkasie en elke kuier situasie !

Maak reg vir 'n revolusie in afrikaanse braaimusiek! Stoutgat-treffers vat die backseat, want hier kom 'n lekker ding! Bernard braaibroodjie sal vir jou lekker by die vuur sing...Die jimmyboys is vol grappe, die spice girls met hulle mooi lappe, en natuurlik Bernard, met sy unieke afrikaanse liede...vir jonk en oud, soet en stout, warm en koud, ribs en boud, peper en sout, charcoal en hout ...hierdie is iets wat jy nie sal wil mis nie!
Album oppad 2014



Kontak besonderhede
Booking Agent: Barry Bezuidenhout
082 221 4053
barry@noubraaijy.co.za